Anlia & Thilda

 Anlia & Thilda

Anlia (27)
1st time mom to:
Thilda – a 3.3 kg girl
Born 7 Feb 2014
(at 38 weeks)
A natural hospital birth

Ek het natuurlik geboorte gegee en Thilda is n pragtige gesonde dogtertjie.
Sal eerlikwaar nooit die pressure van kraampyne vergeet nie. – Die bad het darem baie verligting verskaf. En manlief was die beste birth partner wat ek ooit kon hê.
Dankie dat jy ons so wonderlik voorberei het.

Recent Posts