Erna & Estelle

 Erna & Estelle

Erna
1st time mom to:
Estelle – a 4.4kg girl
born 17 Feb 2014
(at 42 weeks)
A birth house birth

Die geboorte was vir ons n amazing ervaring.
‘n Heeltemal natuurlike geboorte sonder enige medikasie op 42 weke. Sy was n volle 4.4kg. 

My membraan het Sondag 16 Febr so 16:00 release. Ek het vinnig ontsluit tot 10 cm en sy is 2:00 op 17 Febr gebore. 

HypnoBirthing was vir my van onskatbare waarde voor die geboorte en tydens.
Die een ding wat ek n bietjie van n illusie gehad het is dat daar nie pyn gaan wees nie. Dit was vir my regtig seer. Die HypnoBirthing het my regtig help fokus en ons is daardeur. My man was n ster en was so ‘n goeie birth partner! Moet sê die vroedvroue was ook amazing. 

Ons geboorte ervaring bly so positief en ek sou dit weer so doen.
Alles werk net soos dit bestem is.
Estelle is vir ons so groot vreugde! ‘n Rustige baba wat goed voed en goed slaap.
Nogmaals dankie vir alles! 

Testimonies

Recent Posts